Wysheid vir elke dag [eBook Kindle] baixar o livro de graça

In vandag se lewe bring elke dag sy eie uitdagings en vrae: oor verhoudings, finansies, versoekings en terugslae. ’n Mens wonder dikwels waar om antwoorde en wysheid te kry. In Wysheid vir elke dag deel Billy Graham sy lewensbeginsels tesame met wyshede uit God se Woord met ons – ’n wonderlike manier om ’n dag te begin. Billy Graham is een van die mees geliefde predikers in die wêreld en is bekend vir die maklik verstaanbare geselstrant waarop hy skryf. Dit is sy gebed dat God hierdie dagstukkies sal gebruik om lesers krag te gee en om hulle die wysheid te gee wat nodig is om elke dag vir Christus te leef.
  • Billy Graham Autor:
  • B00I0C4IY4 Isbn 10:
  • Struik Christian Media Publisher:
  • 2179 KB Peso:
  • 2179 KB Peso:
  • eBook Kindle Livro de capa dura:
  • 399 páginas Livro de capa mole Wysheid vir elke dag [eBook Kindle]:

Escolha um formato: